7 dae (Bennie Griessel, #3)

Ranked #51 in South Africa

Ek sal elke dag 'n poliesman skiet, tot julle die moordenaar van Hanneke Sloet aankla.

So lui die dreigbrief aan die SAPS. En dan begin die jagtog. Bennie Griessel is die een wat die dossier moet heropen. Die saak is 40 dae oud, die spoor is koud. Daar's geen motief nie, geen leidrade nie, net 'n reeks naakfoto's, 'n hoogs ingewikkelde saketransaksie, en onmenslike druk van topbestuur, die media en die meedoenlose, onpeilbare sluipskutter. En deur dit alles moet Griessel sy nuwe vriendin, die sangeres Alexa Barnard, weghou van die bottel voor haar groot terugkeer-konsert,...
more

Similar Books

If you like 7 dae (Bennie Griessel, #3), check out these similar top-rated books:


Learn: What makes Shortform summaries the best in the world?